Judas 1:24

Judas 1:24 ABA

God is baie sterk. Hy gebruik sy krag om julle op te pas sodat julle nie sal val en sonde doen nie. Hy kan julle laat staan voor Hom, die Koning, en julle sal sonder sonde wees. Julle sal baie bly wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Judas 1:24