Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Lukas 10:18-19

Lukas 10:18-19 ABA

Toe sê Jesus vir hulle: “Ek het gesien hoe die Satan skielik uit die hemel val, soos wanneer weerlig uit die hemel kom. Onthou, Ek het vir julle gesê julle kan op slange en skerpioene trap, en hulle sal niks aan julle kan doen nie. Ook as my vyand, die Satan, probeer om julle aan te val, sal hy niks kan doen aan julle nie.

Video vir Lukas 10:18-19