Lukas 15:4

Lukas 15:4 ABA

“As daar 'n man by julle is wat 100 skape het, en een van die skape raak weg, wat doen die man? Hy los die 99 skape in die veld en hy gaan soek die skaap wat weggeraak het totdat hy dit kry.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 15:4