Lukas 17:15-16

Lukas 17:15-16 ABA

Hulle het gesien hulle is gesond, maar net een van hulle het omgedraai en God geprys, so hard dat baie mense dit kon hoor. Hy het by die voete van Jesus gekniel met sy gesig teen die grond en hy het vir Jesus dankie gesê. Hy was 'n Samaritaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 17:15-16