Lukas 18:4-5

Lukas 18:4-5 ABA

Die regter wou haar nooit help nie, maar ná 'n lang tyd het hy gedink: Ek is nie bang vir God nie en mense is nie vir my belangrik nie. Maar ek sal die weduwee help, want sy is lastig en sy sal my nog baie moeg maak as sy so aanhou vra dat ek haar moet help.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 18:4-5