Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Lukas 2:10-11

Lukas 2:10-11 ABA

Die engel het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, want ek bring vir julle 'n goeie boodskap. Al die mense sal baie bly wees daaroor. Vandag is julle Redder in die stad van Dawid gebore. Hy is Christus die Here.