Lukas 23:34

Lukas 23:34 ABA

Toe sê Jesus: “Vader, U moet die mense vergewe wat My kruisig, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Die soldate wat vir Jesus gekruisig het, het Jesus se klere gevat. Hulle het lootjies getrek om te besluit watter klere elkeen moet kry.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 23:34