Matteus 18:2-3

Matteus 18:2-3 ABA

Jesus het 'n kindjie geroep om nader te kom en Hy het die kindjie voor hulle laat staan. Jesus het vir die dissipels gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle moet julle hele lewe verander en soos kinders word. As julle dit nie doen nie, dan sal julle nie by God kan kom nie, God die Koning wat in die hemel is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 18:2-3