Matteus 3:1-3

Matteus 3:1-3 ABA

In daardie tyd het Johannes die Doper na die woestyn van Judea gekom en daar gepreek. Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.” Die profeet Jesaja het van Johannes gepraat toe hy gesê het