Markus 1:7-8
Markus 1:7-8 ABA
Johannes het gepreek en gesê: “Later sal Iemand kom wat meer kan doen as ek. Ek is nie belangrik genoeg om sy sandale los te maak nie. Ek het julle met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.”