Markus 6:31

Markus 6:31 ABA

Mense het aanhoudend na Jesus toe gekom en hulle het nie tyd gehad om te eet nie. Jesus sê toe vir sy dissipels: “Julle moet saam met My na 'n stil plek gaan sodat julle 'n bietjie kan rus.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 6:31