Nehemia 3:1

Nehemia 3:1 ABA

Die hoëpriester Eljasib en die ander priesters het begin om die muur te bou. Hulle het die Skaap-poort gebou. Hulle het dit gewy en hulle het die deure ingesit. Toe het hulle die muur gebou tot by die Toring-van-die-Honderd. Hulle het dit gewy, en toe het hulle verder gebou tot by die Gananel-toring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 3:1