Numeri 14:9

Numeri 14:9 ABA

Maar dan moet julle nie opstandig wees teen die Here nie en julle moenie bang wees vir die mense in die land nie. Ons sal hulle maklik oorwin. Niemand sal hulle kan beskerm nie. Die Here is by ons, julle moenie bang wees nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 14:9