Spreuke 13:1

Spreuke 13:1 ABA

'n Kind wat wysheid het, luister wanneer sy pa vir hom leer, maar iemand wat altyd wil spot, luister nie wanneer sy pa met hom raas nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 13:1