Spreuke 13:22

Spreuke 13:22 ABA

'n Goeie mens se kleinkinders kry sy goed wanneer hy sterf, maar die rykdom wat 'n sondaar bêre, gaan na iemand anders. Iemand wat reg lewe, kry dit.