Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie. Dit is Hý wat al my sondes vergewe en wat my gesond maak van al my siektes. Dit is Hý wat my lewe red van die graf en wat altyd vir my doen wat Hy belowe. Dit is Hý wat goed is vir my wanneer ek swaarkry. Dit is Hý wat baie goeie dinge vir my gee, sodat ek elke dag so jonk voel soos 'n arend.
Lees Psalms 103
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 103:2-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's