Psalms 103:3-5

Psalms 103:3-5 ABA

Dit is Hý wat al my sondes vergewe en wat my gesond maak van al my siektes. Dit is Hý wat my lewe red van die graf en wat altyd vir my doen wat Hy belowe. Dit is Hý wat goed is vir my wanneer ek swaarkry. Dit is Hý wat baie goeie dinge vir my gee, sodat ek elke dag so jonk voel soos 'n arend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 103:3-5