Psalms 20

20
20
Here, U moet die koning laat wen teen sy vyande
Here, U moet die koning laat wen teen sy vyande
1Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
1Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
2Ons bid dat die Here jou sal antwoord
2Ons bid dat die Here jou sal antwoord
op die dag wanneer dit gevaarlik is,
op die dag wanneer dit gevaarlik is,
ons bid dat die Naam van die God van Jakob
ons bid dat die Naam van die God van Jakob
jou sal beskerm.
jou sal beskerm.
3Ons bid dat Hy uit die tempel
3Ons bid dat Hy uit die tempel
sal kom om jou te help,
sal kom om jou te help,
dat Hy van Sionsberg sal kom en jou sal help.
dat Hy van Sionsberg sal kom en jou sal help.
4Ons bid dat Hy al jou offers sal onthou,
4Ons bid dat Hy al jou offers sal onthou,
dat Hy sal hou van jou brand-offers.
dat Hy sal hou van jou brand-offers.
Sela
Sela
5Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê,
5Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê,
en dat Hy jou planne sal laat slaag.
en dat Hy jou planne sal laat slaag.
6Dan sal ons juig omdat jy jou oorloë wen
6Dan sal ons juig omdat jy jou oorloë wen
en ons sal vlae swaai en die Here prys.
en ons sal vlae swaai en die Here prys.
Ons bid dat die Here vir jou alles sal gee wat jy vra.
Ons bid dat die Here vir jou alles sal gee wat jy vra.
7Nou weet ek dat die Here sy gesalfde help,
7Nou weet ek dat die Here sy gesalfde help,
die Here antwoord hom uit sy heilige hemel,
die Here antwoord hom uit sy heilige hemel,
Hy gee vir hom die krag om sy oorloë te wen.
Hy gee vir hom die krag om sy oorloë te wen.
8Party mense dink oorlogkarre help hulle om te wen,
8Party mense dink oorlogkarre help hulle om te wen,
ander mense dink perde help hulle om te wen,
ander mense dink perde help hulle om te wen,
maar ons weet dit is ons God die Here
maar ons weet dit is ons God die Here
wat vir ons help.
wat vir ons help.
9Daardie mense het geval,
9Daardie mense het geval,
maar ons het regop bly staan.
maar ons het regop bly staan.
10Here, U moet die koning laat wen teen sy vyande.
10Here, U moet die koning laat wen teen sy vyande.
Ons bid dat die Here ons sal antwoord
Ons bid dat die Here ons sal antwoord
wanneer ons tot Hom bid.
wanneer ons tot Hom bid.

Tans Gekies:

Psalms 20: ABA

Kleurmerk

Deel

Kopieer

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan