Hy het vir my 'n nuwe lied laat sing, 'n lied om ons God te prys. Baie mense het gesien wat Hy gedoen het, en hulle het Hom gerespekteer en gedien, hulle het geglo dat die Here hulle sal help. Dit gaan goed met 'n mens wat glo dat die Here hom sal help, 'n mens wat nie vra dat afgode hom moet help nie, dinge wat nie gode is nie.
Lees Psalms 40
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 40:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's