Openbaring 19:20

Openbaring 19:20 ABA

Maar die Persoon op die perd het die dier gevang. Die Persoon het ook die vals profeet gevang. Dit was die vals profeet wat tekens gedoen het voor die dier. So het die vals profeet vir die mense dinge laat glo wat nie waar is nie, die mense wat die merk van die dier gekry het en wat die beeld van die dier aanbid het. Maar die Persoon op die wit perd het die dier en die vals profeet in die see van vuur en swael gegooi. Hy het hulle ingegooi terwyl hulle nog lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 19:20