Openbaring 21:23-24

Openbaring 21:23-24 ABA

Daar was nie 'n son of 'n maan om vir die stad lig te gee nie. Dit was nie nodig nie, want die lig wat om God die Koning is, het daar lig gegee. En die Lam was die lamp vir die stad. Die volke sal lewe in die stad se lig, en die konings van die aarde sal na die stad kom, en dit sal wys hoe belangrik die stad is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 21:23-24