Openbaring 7:14
Openbaring 7:14 ABA
Ek het vir hom gesê: “Meneer, jy weet wie hulle is.” Hy het vir my gesê: “Daardie mense het baie swaar gekry omdat hulle aan die Lam behoort. Hulle het hulle klere gewas in die bloed van die Lam. Toe het hulle klere wit geword.



