Je monterai au sommet des nuages, je serai semblable au Très-Haut. »
Lees Esaïe 14
Luister na Esaïe 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esaïe 14:14
4 Dae
Die sondeval word baie keer in die volksmond geblameer vir alles wat verkeerd en gebroke is in ons wêreld. Dit is tereg so, omdat dit nie noodwendig verkeerd is nie. Maar die woord sondeval kan ons baie keer laat dink dat daar ’n weerligstraal geslaan het en sonde toe skielik ontstaan het. Die sondeval was nie ’n ongeluk nie; dit was die mens se toedoen. Genesis 3 vertel egter ’n ander verhaal – ’n verhaal wat omvou word deur gedagtes en die uiteindelike uitvoering van ’n rebellie teenoor God. - Teodor van der Spuy
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!