Qui cache ses fautes ne prospérera pas, qui les avoue et les délaisse obtient miséricorde.
Lees Proverbes 28
Luister na Proverbes 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: Proverbes 28:13
3 Dae
Kan jou woorde met ‘n meesterbouer of ‘n stootskraper vergelyk word? Jy sal gedurende hierdie 3-dag leesplan sien watter positiewe of negatiewe gevolgtrekkings ons woorde op ander kan hê. Tydens die leesplan sal jy die geleentheid kry om jou eie woorde te evalueer.
27 Dae
Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie.
7 dae
Die Allerhoogste bied vir jou sy genade en barmhartigheid aan. Hy wil na jou luister, met jou praat en in jou hart werk. Dit is so ’n groot aanbod: Genade om jou te help wanneer jy dit die nodigste het. Jy kan vandag op hierdie uitnodiging van die Koning van die konings reageer! Hierdie leesplan is saamgestel uit IN DIE SKADU VAN DIE ALLERHOOGSTE deur Chris Johnsen en Nancy Taylor.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!