YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Mateo 3:16

Mateo 3:16 MBBCEB99

Human gayod sa pagbunyag kang Jesus, mikawas siya sa tubig. Unya naabli ang langit ug nakita niya ang Espiritu sa Dios nga mipaubos daw salampati ug mitugdon kaniya.

Lees Mateo 3

Vergelyk alle weergawes: Mateo 3:16

Video vir Mateo 3:16

video-thumbnails

Oorsig: Matteus 1-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mateo 3:16

What's Next: Student Edition Mateo 3:16 Maayong Balita Biblia

What's Next: Student Edition

7 Days

This 7-day foundational plan helps you explore God’s Word to discover who God is and who He has made you to be.

Wanneer die Heilige Gees werk Mateo 3:16 Maayong Balita Biblia

Wanneer die Heilige Gees werk

7 dae

Vanaf die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag tot Jesus se wederkoms leef ons in die bedeling van die Heilige Gees waar God elke oomblik in en deur ons wil lewe. Het jy ‘n lewende verhouding met die Heilige Gees, ervaar jy sy werking, leiding, gawes en vrug? Hierdie leesplan wil jou help om die wonderlike, kragtige beheer van die Heilige Gees meer in jou lewe te ervaar.

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Doop Mateo 3:16 Maayong Balita Biblia

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Doop

7 Dae

Jesus het in sy laaste opdrag gesê dat ons dissipels van mense moet maak en hulle moet doop. Wanneer ons die boek Handelinge lees, sien ons dat die vroeë kerk presies dit gedoen het. Hierdie studie hanteer die basiese Bybelse redes vir die doop en 'n aantal vrae wat mense daaroor vra.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest