YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Marcos 12:41-42

Marcos 12:41-42 MBBCEB99

Samtang naglingkod si Jesus atbang sa panudlanan sa Templo, naniid siya sa mga tawo nga nanghulog didto sa ilang mga halad. Daghang mga dato ang nanghulog ug daghang kuwarta. Unya miduol sa hulganan sa halad ang usa ka biyudang kabos ug mihulog ug duha ka gagmayng salapi nga tumbaga.

Lees Marcos 12

Vergelyk alle weergawes: Marcos 12:41-42

Gratis leesplanne en oordenkings oor Marcos 12:41-42

Wat Jesus Gesê Het Oor Geld en Fisiese Voorsiening Marcos 12:41-42 Maayong Balita Biblia

Wat Jesus Gesê Het Oor Geld en Fisiese Voorsiening

6 dae

Geld speel 'n baie groot rol in mense se lewens. In die lewe van baie mense speel dit 'n te groot rol. Hierdie leesplan wil 'n aantal riglyne gee oor hoe ons geld moet gebruik en God se versorging vir ons behoeftes.

Op Jesus Se Hakke Marcos 12:41-42 Maayong Balita Biblia

Op Jesus Se Hakke

8 dae

Om Jesus se volgelinge te wees in ’n stukkende wêreld is beslis nie kinderspeletjies nie. Maar dit is elke kind van God se roeping; daarom belowe Hy om elke stap van die pad saam met ons te wees wanneer ons onsself toewy aan Hom. In hierdie 8-dag-leesplan gesels Stephan Joubert en Johan Smith oor die uitdagings, verantwoordelikhede en vreugdes van mense wat op Jesus se hakke loop.

Markus Marcos 12:41-42 Maayong Balita Biblia

Markus

22 dae

Markus se korter Evangelie beskryf Jesus Christus se aardse bediening as die lydende Dienaar en Seun van die mens. Reis daagliks deur Mark terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest