U berikhom Alla u qalilhom: “Welldu u oktru, u imlew l-ilma tal-ibħra; u joktor it-tajr fuq l-art.”
Lees ĠENESI 1
Luister na ĠENESI 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: ĠENESI 1:22
4 Dae
In hierdie 4-dagleesplan kyk ons na God se almag in hoe Hy alles geskape het. Die skepping was goed gemaak. Die mens is vir ‘n spesifieke doel geskep, dit was God se perfekte plan. – PC Pretorius
7 dae
Ons almal wil deurbraak ervaar in ons lewe, maar wat kan ek doen om dit te beleef?
7 Dae
Jy is spesiaal, "hand made" en "amazing"! God het jou as die kroon van sy skepping gemaak — en met ’n doel. Hy ken jou "inside-out", het jou wonderlik gevorm en wil hê jy moet totaal gelukkig wees in Hom. Jy is gemaak om te kan, om 'n kosbare mens te wees en deel van sy familie wat tot sy eer leef. Kyk hoe jou lewe unieke waarde kry, besondere "meaning" en ’n groter doel in Hom. Hierdie 7-dagleesplan is gebaseer op deel 4 uit die boek WEES ’n WENNER.
8 Dae
Hoe het dit alles begin? Waar kom ons vandaan? Hoekom is daar soveel ellende in die wêreld? Is daar enige hoop? Is daar lewe na die dood? Vind die antwoorde terwyl u hierdie ware geskiedenis van die wêreld lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!