Тумэ́ндэ аж и бала́ пэ шэро́ сарэ́ гиндлэ́. На андыршан жа: тумэ́ сан кучыдыр, сыр кадалэ́ бут шпаки.
Lees Лука 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Лука 12:7
5 dae
Spanning veroorsaak soveel probleme in ons samelewing - swak geestelike en liggaamlike gesondheid, gebroke verhoudings en ‘n onvervulde lewe. Dit is 'n enorme probleem en 'n groot uitdaging, maar dit is nie onoorkomelik nie. God het ons in sy wysheid deur sy lewegewende Woord duidelike leiding gegee oor hoe ons stres kan oorkom.
7 Dae
Die lewe is nie vir sissies nie. Dit is soms baie hard en gevaarlik. Jan de Wet wil jou daarom herinner dat Jesus ons verseker het dat elke mens, en veral sy kinders, vir God baie kosbaar is. Ons moet dus nie bang wees nie, maar op Hom vertrou. Skep dan moed, Christen! God is by ons en sy liefdevolle sorg is ons veilige hawe.
Om elke dag op God te vertrou, is nie altyd maklik nie. Maar herinner jouself om nie in God se genade te twyfel wanneer jy voor probleme te staan kom nie. Glo dat Hy jou in moeilike tye net so liefhet as in gelukkige tye. Laat jou bekommernisse in die hande van ’n genadige God. Moenie ontsteld wees nie. Wat ook al gebeur, jy sal veilig wees by God.
16 Days
We’re taught from early on that God is our Father and we are His children. But relating to God as Father isn’t always easy—especially if our earthly dads struggled to show the love we longed for. In this 16-day study, Pete Briscoe draws our attention to the God who satisfies all our longings for love—highlighting how Scripture reveals Him to be our good and perfect Father.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!