YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Yọna 2:2

Yọna 2:2 ICB

Anye amaabo ate: “Ke ukuud mmi ami mmaakoot ABọọÑ, ndin anye amañyie miin. Ñkesịne ke ube ñkpa ñkoot ñyem unwam, ndin afo amaakop ayịd mmi.

Lees Yọna 2

Vergelyk alle weergawes: Yọna 2:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Yọna 2:2

Jona Yọna 2:2 Adisana Ñwed Abasi ke Ikọ Ibibio Ayio Mfịn

Jona

15 Dae

“God sal elkeen red wat hom tot hom wend,” het Jona aan sy vyande gepreek, maar toe kwaad geword vir God omdat hy hulle gered het. Reis daagliks deur Jona terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Liefde sonder vooroordeel Yọna 2:2 Adisana Ñwed Abasi ke Ikọ Ibibio Ayio Mfịn

Liefde sonder vooroordeel

27 Dae

Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie. 

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete Yọna 2:2 Adisana Ñwed Abasi ke Ikọ Ibibio Ayio Mfịn

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

29 Dae

God se Woord bied ‘n boodskap van hoop. Selfs te midde van sonde en swaarkry, hou God nooit op om ons op te soek en na Hom terug te lei nie. In hierdie Bybelstudie gaan ons in die boeke van die klein profete delf om God te sien wat ons opsoek en wat beide getrou en regverdig is. Hierdie dagstukkies sal jou help leer hoe ‘n lewe van gehoorsaamheid lyk.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest