YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

創世記 15:13

創世記 15:13 和合本2010 - 神版

耶和華對 亞伯蘭 說:「你要確實知道,你的後裔必寄居在別人的地,服事那地的人;那地的人要虐待他們四百年。

Lees 創世記 15

Luister na 創世記 15

Vergelyk alle weergawes: 創世記 15:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 創世記 15:13

Ewige Verbond 創世記 15:13 和合本2010 (和合本修訂版) (繁體字) 神版

Ewige Verbond

29 dae

God het sedert die skepping verbonde met sy volk gesluit om sy karakter en planne vir die wêreld duidelik te maak. In Christus is al God se verbonde vervul. Deur Hom het ons vrede, hoop, sekuriteit, 'n toekoms, heiligheid en geregtigheid. Hierdie Bybelstudie sal die maniere hoe Christus deur die geskiedenis heen God se verbonde aan sy volk vervul het, uitlig en eindig met 'n gefokusde studie van die Kersverhaal

Wees Bly - Vier die Adventtyd 創世記 15:13 和合本2010 (和合本修訂版) (繁體字) 神版

Wees Bly - Vier die Adventtyd

29 Dae

Het jy al ooit gewonder waarom ons gedurende die Adventtyd so baie jubel en sing? Die eerste liedere oor die geboorte van ons Verlosser is in die evangelie van Lukas opgeteken en is deur eerste-eeuse Jode gesing - Maria, Sagaria, Simeon asook 'n wonderlike engelekoor. Ons gaan vir vier weke luister hoe hierdie toegewyde Jode en die engele aan hulle blydskap uitdrukking gegee het met die geboorte van die langverwagte Messias.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBible AppLaai die Bybel App vir Kinders afBible App for Kids
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's