1 Kronieke 19:2
1 Kronieke 19:2 AFR20
Dawid sê toe: “Ek wil welwillendheid betoon teenoor Ganun, seun van Nagas, omdat sy vader teenoor my welwillendheid betoon het.” Dawid stuur toe boodskappers om met hom meegevoel te betuig oor sy vader. Toe Dawid se amptenare in die land van die Ammoniete kom om met Ganun meegevoel te betuig,

