1 Korinthiërs 11:24

1 Korinthiërs 11:24 AFR20

en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam – ter wille van julle. Doen dit om My in herinnering te bring.”