1 Korinthiërs 11:28-29

1 Korinthiërs 11:28-29 AFR20

Maar laat elkeen homself ondersoek, en daarvolgens van die brood eet en uit die beker drink. Want die een wat eet en drink sonder om die liggaam van die Here daarin te onderskei, is besig om 'n oordeel oor homself te eet en te drink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 11:28-29