1 Korinthiërs 13:2

1 Korinthiërs 13:2 AFR20

En al profeteer ek, en begryp ek alle geheime, en besit ek alle kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het nie liefde nie, is ek niks!