1 Korinthiërs 5:12-13

1 Korinthiërs 5:12-13 AFR20

Waarom sou ek die buitestanders oordeel? Moet julle nie eerder diegene in julle eie geledere oordeel nie? God sal die buitestanders oordeel. “Verwyder die slegte mens uit julle midde.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 5:12-13