1 Korinthiërs 6:18

1 Korinthiërs 6:18 AFR20

Vlug weg van onsedelikheid. Elke sonde wat 'n mens doen, is buite sy liggaam, maar iemand wat seksueel losbandig optree, sondig teen sy eie liggaam.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 6:18