1 Petrus 2:2

1 Petrus 2:2 AFR20

en smag soos pasgebore babatjies na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan groei, met die oog op julle verlossing