1 Samuel 17:40

1 Samuel 17:40 AFR20

Hy het sy staf in sy hand geneem, vir hom vyf gladde klippe in die spruit uitgesoek en dit in die skaapwagtersak wat hy gehad het, in die kantsak, gesit. Met sy slingervel in sy hand het hy die Filistyn genader.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 17:40