1 Thessalonisense 5:23-24

1 Thessalonisense 5:23-24 AFR20

En mag God self, die God van vrede, julle in elke opsig heilig maak; en mag julle volledig na gees, siel en liggaam, vlekkeloos bewaar word, tot ons Here Jesus •Christus kom. Hy wat julle roep, is getrou en sal dit doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Thessalonisense 5:23-24