Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 Timoteus 2:9-10

1 Timoteus 2:9-10 AFR20

So ook moet die vroue hulleself versier met behoorlike kleredrag, beskeie en sober, nie met haarvlegsels en goud of pêrels of duur klere nie, maar – soos dit vroue pas wat bely dat hulle God aanbid – met goeie werke.