2 Korinthiërs 3:5-6

2 Korinthiërs 3:5-6 AFR20

Nie dat ons uit onsself bekwaam is om te reken dat iets uit onsself kom nie – nee, ons bekwaamheid kom van God. Hy het ons bekwaam gemaak om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees – nie van die letter nie, maar van die Gees. Want die letter maak dood, maar die Gees maak lewend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 3:5-6