2 Korinthiërs 5:6-7
2 Korinthiërs 5:6-7 AFR20
Daarom is ons altyd vol moed, al weet ons dat, terwyl ons nog in die aardse liggaam woon, ons nie by die Here woon nie; want ons leef deur geloof, nie deur aanskoue nie.