2 Korinthiërs 6:17-18

2 Korinthiërs 6:17-18 AFR20

Daarom: “Gaan uit hulle midde uit en sonder julle af,” sê die Here, “en moenie aanraak wat •onrein is nie.” “En Ek sal julle aanneem,” en “Ek sal vir julle 'n vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here, die Almagtige.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 6:17-18