2 Samuel 1:12

2 Samuel 1:12 AFR20

Hulle het gerou en gehuil, en tot die aand gevas oor Saul en sy seun Jonatan, en oor die manskappe van die HERE en die huis van Israel, omdat hulle deur die swaard geval het.