Daniël 3:25

Daniël 3:25 AFR20

waarop hy toe antwoord en sê: “Kyk! Ek sien vier manne los rondstap binne-in die vuuroond, en daar is geen letsel aan hulle nie; en die vierde se voorkoms is soos dié van 'n godeseun.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 3:25