Deuteronomium 17:17

Deuteronomium 17:17 AFR20

“Die koning mag ook nie vir hom baie vroue aanskaf nie, sodat sy hart nie van die HERE afwyk nie. Van silwer en goud mag hy ook nie te veel aanskaf nie.