Eksodus 12:14

Eksodus 12:14 AFR20

“ Hierdie dag moet vir julle dien as 'n herinneringsdag; julle moet dit as 'n fees ter ere van die HERE vier. As 'n voorskrif wat altyd vir julle nageslagte geld, moet julle die dag feestelik vier.