Eksodus 18:19

Eksodus 18:19 AFR20

Luister nou na my! Ek sal vir jou raad gee, en mag God met jou wees! Tree jy vir die volk in by God, en bring jy die sake voor God.