Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Eksodus 31:3-5

Eksodus 31:3-5 AFR20

Ek het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, insig en kennis, en met al die nodige vakmanskap, om vindingryke planne te beraam vir die werk met goud, silwer en brons, en vir die bewerking van edelstene vir monterings, en die bewerking van hout, om dit te doen met al die nodige vakmanskap.

Video vir Eksodus 31:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 31:3-5