Eksodus 38:1

Eksodus 38:1 AFR20

Hy het die brandofferaltaar van doringhout gemaak, vyf el lank en vyf el breed; dit was vierkantig, en drie el hoog.